Search n Ding...

Google

Monday, February 12, 2007

Babalaas Monday...



Kleinboet: "Pa, ek dink Sannie se nuwe kêrel is 'n Gangster"



Pa: "Wat! Hoekom sê jy so?"



Kleinboet: "Ek het gehoor hy fluister vir haar: Ek gaan jou vanaand ...

goed steek"!!!

No comments: